Author Topic: Gebedslys  (Read 61203 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #675 on: December 20, 2014, 08:29:37 AM »
Zandra le Roux‎ Richards Bay
Bid asb
Die babatjie is op 6maande gebore vandag. Rudolf en Lynette Kuhn hy weeg maar 820gram. Hys in ICU, kom ons bid vir hom, maar ook vir die mamma syt baie hoe bloeddruk en bloedklonte. Dan vir die pappa vir krag. Stuur asb aan dat ons n ketting kan vorm. Alle eer aan GOD
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #676 on: December 21, 2014, 08:45:47 PM »
Gerhard Steyn

My MA is uit teater uit...Dr sÍ sys bitter siek. 'n Maagseer het oop gebars en 'n gat in haar maag veroorsaak, in die gevolg het Infeksie en absesse oral gevorm. Sy word nou ICU toe oorgeplaas... Dr sÍ sys nie uit gevaar uit nie.... ASB BID saam met ons....ons dien 'n Lewende Almagtige GOD!!
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #677 on: January 04, 2015, 06:39:23 AM »
Jaco Serfontein
7 hrs
Ek vra asb dat julle asb n gebed san in tree vir die klein liggaampie: Gerhard De Bruyn added 2 new photos.
Rainhard het vandag bietjie meer pypies by gekry, more moet ons saam met die dokters besluit wat volgende moet gebeur. Ek vra vir al my vriende en familie om hom asb in julle gebede te hou.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #678 on: January 04, 2015, 06:41:52 AM »
Gert Smit
2 January at 07:57
More al julle wonderlike mensies geseende nuwe jaar vir julle en ma God se wil in elke een van julle se lewins geskiet dankie vir jul gebede vir my seun hy op sy pat van herstel uit hospital ek vra dringinde gebet vir Marius hy was in n moterfiets ongeluk twee werwils in sy rug virgrius en virlam in onderlyf in hospital en sterkte vir sy pa Tim Wessels ma broers suster en family en friende asb en baie dankie
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #679 on: January 07, 2015, 01:34:50 PM »
Ek wil graag voorbidding vra vir n seuntjie in ons gemeenskap wat gisteraand n masiewe epileptiese aanval gehad het in die bad, hy is 7 jaar oud sy naam is Dylan. Die dokters het gistraand vir sy ouers gesÍ daar is nie breinfunksie nie, en as dit nie binne 24 uur verander nie hulle die masjiene moet afskakel. Bid asb vir n wonderwerk, en ook vir sy ouers en familie, ook dat hulle lewe sal spreek oor hom. Baie dankie God bles xxx
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #680 on: January 07, 2015, 01:38:32 PM »
Salomie Steyn‎
Wil asb vra vir gebed vir Ferdie Duvenhage. Hy is in Johannesburg algemeen.Het kanker gehad maar agv die bestraling is daar gate in sy ingewande gebrand en is daar ontsteking.Hul kan hom nie opereer nie hy te swak.Glo ons Hemelse Vader kan hom genees en dat hy ten volle sal herstel.bid asb saam.baie dankie. Geseende dag. Shalom.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #681 on: January 23, 2015, 12:55:09 PM »
Nicolene Jansen van Vuuren;

Sy het haar baba te vroeg gehad, maar die is onder omstandighede onder beheer. Nicolene le in ICU met nier en lewer skade en longe wat nie reg funksioneer nie, sy is baie geswel. Bid asb vir mdie hele gesin tydens hierdie tyd asb
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #682 on: February 16, 2015, 02:51:18 PM »
"Ons Vader in  die Hemel,
Skepper van alle  dinge,
ons staan as  volk voor u,
stukkend en  verward.
Vergewe ons  ons foute en gryp U in,
U is beskikker oor alle dinge, 
U beveel en  dit geskied,
U is die  Almagtige.
Neem U die  leiding,
gee ons  helderheid van verstand,
vul ons met die waarheid en  wysheid uit U woord om te besef wat ons moet doen 
en red ons van  ons eie agendas.
Mag u wil  geskied..
Amen"
 
Ons  mense bloei,
ons  kinders word vermoor,
ons  kultuur en ons taal word vernietig.
Dit  wat aan ons toevertrou is, word vertrap. Kom ons  draai na
Almagtige vir leiding.
Kom ons bid  en kom ons glo...

Dankie dat jy 'n paar  sekondes opgeoffer het vir jou mense. 
Daar is  geen groter geskenk aan 'n volk
as om  daardie volk in gebed op te dra
voor  die Almagtige Skepper van hemel en aarde nie. 

Al wat oorbly is om dit aan al die mense  te stuur in jou adres-
boekie wat ook soos jy,  bekommerd voel oor ons toekoms, wat
ook, soos  jy, weet dat ons hulp en redding net van die  Almagtige
Skepper af kom.

G O D   IS GETROU, EN SAL DIT WAT VIR ONS ONMOONTLIK LYK,
WAAR MAAK  -  HY KAN EN SAL ONS HAGLIKE OMSTANDIGHEDE
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #683 on: February 17, 2015, 10:49:55 AM »
Bid asb vir Danie van Rensburg, hy kry vandag 'n hartomleining
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #684 on: February 24, 2015, 03:00:47 PM »
Bid asb vir Danie van Rensburg, hy kry vandag 'n hartomleining

Dit gaan baie goed met Danie, hy is vandag ontslaan en gaan nou tuis aansterk, operasie het goed afgeloop
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #685 on: March 11, 2015, 10:11:39 AM »
Dink asb aan my, ek gaan 14:00 teater toe, gaan my linkerhand opereer en ook my nek vir die tweede maal vrot spuit want die spesialis se hy wil nie graag sny nie, bid dat alles goed sal afloop en dat die inspuitings die keer beter resultate sal lewer en die pyn verdoof
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #686 on: March 19, 2015, 02:35:31 AM »
Dink asb aan my, ek gaan 14:00 teater toe, gaan my linkerhand opereer en ook my nek vir die tweede maal vrot spuit want die spesialis se hy wil nie graag sny nie, bid dat alles goed sal afloop en dat die inspuitings die keer beter resultate sal lewer en die pyn verdoof

Dankie vir gebede, die operasie het goed af geloop en die hand voel al beter alhoewel ek hom nog nie regtig kan gebruik nie. Die pyne in die nek is na die inspuitings aanvaarbaar.
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #687 on: March 21, 2015, 12:14:36 AM »
DRINGENDE GEBEDSVERSOEK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek wil net vra dat almal asb vir Monty en Christa Peens in hul gebede sal opdra, Christa het weer n terugslag gehad ...
en ook asb bid vir hul seun wat in die hospitaal le in Pretoria 
ek weet ons God is groot....
Liefie en die hele span van Radio Sarie

Naand vriende! ... Dit het ons Hemelse Vader behaag om ons Sussa, Christina Peens, vanaand na Hom te roep om ewig by Hom te gaan woon. Ons eer Christina se nagedagtenis as vriendin, kollega en raadgewer. Sy was dan ook mede-eienaar van Radio Sarie. Kom ons bid vir Monty, LandŤ en die res van die familie in hierdie moeilike tyd! ... dankie vir almal se gebede! ...

Dit gaan baie sleg met Christa, sy is oorgeplaas ICU toe, bid asb vir haar en vir Monty asook vir haar seun Dave wat ion Pretoria-Oos hospitaal le, hulle vermoed die breinkanker het terug gekom

Dit gaan baie sleg met Christa, Monty en Yolande het baie gebed nodig om hulle staande te hou in die tyd

Met Monty gepraat  .. was heeldag by Christina  ..... sy is moeilik, aggressief en herken hulle nie eintlik nie  ...  die man is moeg  ... hy het ons gebede baie nodig

Ons bly bid vir die Peens gesin

Monty het vir Christa huistoe geneem, gaan fisies beter maar sy is baie swak en sukkel met haar korttermyn-geheue en die frustrasies wat daarmee saamgaan.

Dit gaan elke dag 'n klein bietjie beter met Christa alhoewel haar herstel-pad nog baie lank is, kom ons bly bid vir hulle

GETUIENIS: Hier is die bewys dat ons 'n God van Wonders dien. Ons Sussa Christina was bitter siek na 'n reeks beroerte-aanvalle met komplikasies ... en hier is sy weer op die been na haar eerste besoek aan die haarkapper in meer as 4 maande .... Genade onbeskryflik groot!
Pieter Blignaut

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9968
  • JOU LEWE IS NIE VERBY NIE MAAR JOU VERLEDE WEL
    • http://www.godspraak.co.za
Re: Gebedslys
« Reply #688 on: March 21, 2015, 12:16:35 AM »

« Reply #689 on: March 21, 2015, 12:49:41 AM »
Julinda Vd Merwe Sephton; bid asb vir haar, sy sÍ sy  is nog op suurstof.... my spierspasma gebruik my kaluim natuim en megnesuim te vinnig... nou kry hul nie my hartklop geregueer nie....en dit veroorsaak my hartversaking.... verder gaan dit aan ek nou elke 5 ure op morfien en elke 4 ure op tramahexal.
Pieter Blignaut