Godspraak

Hoe doen ek dit? => Help! => Topic started by: Benedictus on October 22, 2010, 09:26:13 AM

Title: Leestekens
Post by: Benedictus on October 22, 2010, 09:26:13 AM
Hoe kan ek leestekens soos kappies ens. gebruik as ek 'n boodskap skry fom gepos te word?
Title: Re: Leestekens
Post by: mielie on November 13, 2010, 12:25:43 AM
Kappies en leestekens le in die syferkant vand ie sleutelbord.  Druk die num lock knoppie en dan moet jy maat kyk,  Jy druk alt, hou dit in en dan soek jy maar

alt 136 is kappie e 
alt 137 is deelteken e en so aan.  Hoop jy kom reg!
Title: Re: Leestekens
Post by: Blikkies on November 29, 2010, 12:10:27 AM
Hoe doen ek bv. 'n Sticky Topic?
Title: Re: Leestekens
Post by: Blikkies on December 21, 2010, 12:20:14 AM
Hoe doen 'n mens "sticky topics" ens
Title: Re: Leestekens
Post by: mielie on December 28, 2010, 12:25:56 AM
Waar wil jy dit gebruik? Dis om 'n onderwerp te sluit.