Author Topic: 26 Julie 2020  (Read 25 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9871
    • http://www.godspraak.co.za
26 Julie 2020
« on: July 26, 2020, 08:19:14 PM »
Nog 'n dag van die maand van die jaar 2020 wat eindlik net maar weer vergaan met alles wat hier om ons gebeur.
Ons met net maar aanhou bid dat hier virus/siekte ook maar net weer sal verby gaan soos hy gekom het en dat ons weer kan terug keer normaal toe.
Ek bid vir elkeen van jullie 'n baie geseende week vorentoe vol van Jesus se liefde en genade
Shalom
Pieter Blignaut