Author Topic: 16 Julie 2020  (Read 26 times)

Offline Blikkies

  • Administrator
  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 9871
    • http://www.godspraak.co.za
16 Julie 2020
« on: July 16, 2020, 03:57:02 AM »
Goeie more,

Welkom op hierdie wonderlike nuwe dag deur Vader aan ons geskenk, gaan en maak die beste daarvan wat jy kan. Onthou Hy is orals saam met jou, moet die Sy hand los nie.Gaan en gaan leef of dit jou laaste dag op aarde is maar ook die EERSTE DAG VIR DIE RES VAN JOU LEWE, LET IT COUNT.
Pieter Blignaut